Gemeenskapsontwikkelingsprojekte as wondermiddel om gemeenskappe bymekaar te bring: 'n Gevallestudie van die Christen- en Moslemgemeenskappe van die Rupike-besproeiingsprojek in Masvingo-distrik, Zimbabwe
Godsdienstige antagonisme is 'n werklike verskynsel wat gelei het tot verwoestende konflikte tussen die Christendom en Islam in Europa, Amerika, Asië en Afrika. …